Die windjie waai die takke swaai die blare val saggies af Die windjie waai die koue kom gou dis herfs tyd wat nou sê hallo Die herfs kleure is al te mooi die geel bruin en die helderste rooi Oranje en goud en blare so pers lê duk soos 'n lappie kombers Die beer begin sy winter slaap die eekhoring maak kos bymekaar Die diertjies gaan nou na hul huis toe ogies slaap julle's veilig tuis Die windjie waai die takke swaai die blare val saggies af Die windjie waai die koue kom gou dis herfs tyd wat nou sê hallo Дует ветерок, колышет ветви, листья мягко падают. Дует ветерок, скоро придет холод, наступила осень, привет! Осенние краски прекрасны: желтый, коричневый и ярко-красный. Оранжевый, золотой и фиолетовый листья лежат толстым слоем, словно одеяло. Медведь начинает свой зимний сон, белка собирает еду. Маленькие животные идут домой, глаза спят, вы в безопасности дома. Дует ветерок, колышет ветви, листья мягко падают. Дует ветерок, скоро придет холод, наступила осень, привет!