Clamber Club feat. Saranti Reeders все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Dit Kon My Nie Kry NieDaar was eendag 'n monster
Wat gebly het onder my bed
My boetie sê dit word slegs wakker
Gaan jou vang ek sal jou wet
Hy maak muskiete so skrik
Hy vat vlooie in sy struk
Hy terg spinnekoppe wat ontwaak
Maar hy kon my nie skrik maak nie
Ons Gaan Huis ToeOns gaan huis toe gaan huis toe aan die einde van die dag
Ons gaan huis toe gaan huis toe dis laat en amper nag
Aai daar was hope pret, daar was gelag
Geswem en gespeel die hele dag
Reesies gedraf en fiets gery
Ooh en ons het ook baie lekker kos gekry
Ons gaan huis toe gaan huis toe aan die einde van die dag
Ons gaan huis toe gaan huis toe dis laat en amper nag
Oupa Se MuurhorlosieEk maak my ogies toe en droom oor wat ek graag wil wees
Miskien 'n wolkie in die lug dit sal ek graag wil wees
Of dalk 'n klein rivertjie wat vinnig verby kan stroom
Met golwe wat groter en groter en groter en groter raas
Of dalk 'n trekker op 'n plaas wat vreeslik kan raas
Of wat van 'n grote skeepsman wat heers oor die see
Of dalk 'n klein veëtjie wat trou met 'n elf
Maar ag ek wonder niks is beter as ekself
Sterre'n Ster wat skitter hoog in die lug
'n Ster wat skitter met helderlig
Sterre skyn in die hemel 'n ster skyn in die nag
Sterre wys daar altyd liefde en warmte wat wag
Skitter skitter sterre in die lug
Slaap sit in droomland gee toe vrede sag
Sterre skyn in die hemel 'n ster skyn in die nag
Sterre wys daar altyd liedfe en warmte wat wag