Tarryn Lamb все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Dis Nie Ek NieSit my lippe aan soos ek voor jou staan
Met ‘n tas en my kitaar aan my sy
Al die laat werk kere, die strokie voor twee
Nog ‘n dom verskoning daar by
Was daar een of twee
Het jy ooit een keer in jou agter kop gedink aan my?
Of dat ek nooit sou pla jou net terug sou vra
Dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly
Kalm Voor Die StormRustig haal asem
Die ruit opgewasem
Ek teken 'n hartjie daarteen
Ek wys na die prentjie
Ek hoef niks te sê nie
Jy weet hy behoort net aan een
Sal jou warm hou
Soos die vuur wat hier in my brand