АБВ
911pesni.ru
  • А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Jan De Wet - Daniel

    Исполнитель: Jan De Wet
    Название песни: Daniel
    Дата добавления: 12.03.2026 | 01:08:13
    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Здесь расположен текст песни Jan De Wet - Daniel, перевод и видео.

    С этой песней обычно слушают:

    Die leeu sê vir die ander leeu, ek wonder of hy weet
    Waarom ek nou my lippe lek, dis om hom op te vreet
    Sy vingers lyk so sappig, sy wange het 'n kleur
    Sy ore lyk so kraakvars, mmm, sy tone het 'n geur
    Die leeus het hom omsingel
    En wou hom net verskeur
    Daniël besef toe hy sal hulle nooit kan keer nie
    Hy was skielik baie bang, sy bene was so lam
    Toe sê hy, ag Here help, ek weet mos dat Jy kan
    Daniël het in God geglo, en het gereeld gebid
    Toe hy by die Here pleit, toe hoor die Here dit
    God roep toe 'n engel en Hy sê, gaan help My kind
    Sluit die leeus se bekke toe, voor hulle hom verslind
    Die engel was soos weerlig, en skielik staan hy daar
    Hy wys sy vinger vir die leeus en sê, toe nou bedaar
    Hy haal toe 'n groot sleutel uit en sluit hul bekke toe
    En draai toe om en sê vir Daniël, dit was amper, sjoe
    Daniël was baie bly en hy het God geprys
    Here U is wonderlik, U het U krag gewys
    Jy en ek moet ook vertrou, net soos Daniël
    En daarom het die liedjie jou, dit alles vertel
    En daarom het die liedjie jou, dit alles vertel

    Скачать

    Смотрите также:

    Все тексты Jan De Wet >>>

    О чем песня Jan De Wet - Daniel?

    Отправить
    Верный ли текст песни?
    ДаНет