АБВ
911pesni.ru
  • А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Andries Vermeulen - Bakbeen Anties

    Исполнитель: Andries Vermeulen
    Название песни: Bakbeen Anties
    Дата добавления: 17.01.2026 | 09:26:49
    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Здесь расположен текст песни Andries Vermeulen - Bakbeen Anties, перевод и видео.

    Кто круче?

    или
    As sy al langs die straat in die vooraf dryf en die manne fluit haar naam
    As sy sweet uit haar oë met haar plat hand vryf kom die bakbeen Anties aan
    Mmm toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Haar naam was Ria rond rol van duskant Kiepersol
    Van stil sit seg sy niks nie net hoe sy rond kon jol
    Want as sy los was, was sy joune
    As sy vas was sommer ook
    En dit kos bont staan soos konyne
    Om haar kaggeltjie te stook
    Mmm kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    As sy al teen die wal die rivier af roei en die laaitjies skrou haar naam
    As sy gil om te keer dat die manne stoei kom die bakbeen Anties aan
    Haar naam was Nina Morfska van Garries in die Noord Kaap
    Van stil sit seg sy niks nie net hoe om deur te slaap
    Want as sy los was, was sy joune
    As sy vas was sommer ook
    En dit kos bont staan soos konyne
    Om haar kaggeltjie te stook
    Mmm kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    As sy al langs die pad teen die teer af ry en die ou oom skinner saam
    As sy sien hulle smeek dat sy oor moet bly kom die bakbeen Anties aan
    Haar naam was Geesie Graatjie so prop sonder 'n vaaikjie
    En van leeg loop sê sy niks nie jy kan kyk maar jy mag nie vat nie
    Want as sy los was, was sy joune
    As sy vas was sommer ook
    En dit kos bont staan soos konyne
    Om haar kaggeltjie te stook
    Mmm kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Die drie kon mekaar raak lees maar ontmoed tog net nie gou nie
    Want as een van hul jou beet kry sal jy nooit weer iets kan kou nie
    Want as sy los was, was sy joune
    En as sy vas was sommer ook
    En dit kos bont staan soos konyne
    Om haar kaggeltjie te stook
    Mmm kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
    Toe kom die bakbeen Anties aan

    Скачать

    Смотрите также:

    Все тексты Andries Vermeulen >>>

    О чем песня Andries Vermeulen - Bakbeen Anties?

    Отправить
    Верный ли текст песни?
    ДаНет