Andries Vermeulen все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Bakbeen AntiesAs sy al langs die straat in die vooraf dryf en die manne fluit haar naam
As sy sweet uit haar oë met haar plat hand vryf kom die bakbeen Anties aan
Mmm toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Haar naam was Ria rond rol van duskant Kiepersol
Van stil sit seg sy niks nie net hoe sy rond kon jol
Want as sy los was, was sy joune
As sy vas was sommer ook
Liefde Wat PraatMoet liewer niks sê nie (Moet liewer niks sê nie)
Sit jou hand voor jou mond (Sit jou hand voor jou mond)
Wat jy wil hê hier (Wat jy wil hê hier)
Is 'n stille verbond (Is 'n stille verbond)
En al sou die hemel (Al sou die hemel)
Woorde kon reën (Woorde kon reën)
Bly die woord in jou oë (Bly die woord in jou oë)
My heel grootste seën