Ronell Erasmus все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
BlommetuinHeer as ek weer verdwaal
Sal U my weer kom haal
En die son se strale neem
Weer van nuuts af warm kry
Ek voel veilig aan U sy
Voel U die liefde ook van my?
Ek kan nie wag om my kans te kry
Om in U blommetuin te bly
Hy Het OpgestaanOp Sy knieë het Hy gestaan, die skares skree Sy naam
Hul het Sy hande vasgebind, wat doen hul aan die Vader se Kind?
Teen die berg Sy kruis gedra en Maria agterna
Om vasgeslaan deur vlees en bloed, op Sy lippe assyn glans se gloed
Want Hy het opgestaan
Loof die Here, prys Sy naam
Ja Hy het opgestaan
Halleluja prys Sy naam
Smag Na UDie golwe breek en die winde roep U Naam
Waar sal U ons vind die water neem ons saam
Na 'n onbekende plek met soveel vrae, redes wat my hart nie wil verdra
Egos van U Woord weerklink rondom my
U is my sonskyn en my more dou
Steeds die engel wat my snags omvou
U is die asem teeg wat deur my vloei
Al die skadu's in die somer son