Pieter Smith все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Altyd JyVan die vlaktes deur die vaal Karoo, tot waar die see jou vind
Oor die heuwels van 'n duisend reënboë tot by die Kaap se punt
Deur die klowe van die mooiste lowe onder die sterre wag
Deur die lane van 'n duisend bome tot by die Bosveld nag
Bly dit altyd jy
Bly dit altyd jy jy jy
Bly dit altyd jy
Bly dit altyd jy jy jy
Niemand Soos JyDaar is niemand, niemand soos jy
Klim in ‘n kar
En jaag oor die aarde
Voel jy die son?
Die wind deur jou hare?
Vanaf die strand
Tot groenheid en lane
Ja hier binne my