Kyk die mense in die strate Dokters, staatsamptenare Almal dra geheime in die mou Soos papierpoppe op kaarte Word ons leeg en sonder harte En daar's niemand wat 'n ander meer vertrou Waarom sien ons die splint In 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O moet nie oordeel nie Wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Kyk die nuus in die koerante Oordeel van alle kante Is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil En die mense praat en skinder Oor die dinge wat hul hinder Maak nie saak wie huil nie dis die styl Waarom sien ons die splint In 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O moet nie oordeel nie Wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Sê my waar is die broederliefde Dalk gesteel deur die nagdiewe En al wat nou nog oorbly is verwyte en kritiek Waarom sien ons die splint In 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O moet nie oordeel nie Wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Ons almal woon in huise van glas Посмотрите на людей на улицах Врачи, чиновники Каждый носит секреты в рукаве Как бумажные куклы на карточках Мы становимся пустыми и бессердечными И больше никто не доверяет другому Почему мы видим осколок В чужом глазу И всегда слепо смотрим в свой Тот же самый солнечный луч, что светит там Дай каждому свою долю О, не осуждайте Не указывайте пальцем Мы все живём в домах из стекла Смотрите новости в газетах Осуждение со всех сторон Может быть, есть чувство вины, что таится И люди говорят и сплетничают О том, что их беспокоит Неважно, кто плачет, такой стиль Почему мы видим осколок В чужом глазу И всегда слепо смотрим в свой Тот же самый солнечный луч, что светит там Дай каждому свою долю О, не осуждайте Не указывайте пальцем Мы все живём в домах из стекла Стеклянные Скажи мне, где же братская любовь? Возможно, украденная ночными ворами, И всё, что осталось – это упреки и критика. Почему мы видим осколок в чужом глазу, И всегда слепо смотрим в свой собственный, То же солнце, что светит там, Дает каждому свою долю. О, не суди, Не указывай пальцем, Мы все живём в стеклянных домах, Мы все живём в стеклянных домах.