Jan De Wet, Soekie, Willie Joubert, Melanie Steenkamp, Die Louwtjie Outjies все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Groter Is Hy Wat In Jou IsGroter is Hy wat in jou is as hy wat in die wêreld is
Jesus in jou is sterker as enige aard se mag
Groter is Hy wat in jou is as hy wat in die wêreld is
Jesus in jou is sterker as enige aard se mag
En ons sê wow, vir Sy goedheid en liefde
Wow vir Sy grootheid en krag
Wow Hy vergewe ons sondes
Die Skepper van die groot heelal
Kom Ons Loof Die HeerKom en loof die Heer
Kom en loof die Heer
Alle knegte van die Here God
Kom en loof die Heer
Kom en loof die Heer
Alle knegte van die Here God
Kom en loof die Heer
Kom en loof die Heer