Jan De Wet En Die Loflaaities все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
- Hy's Die Een Wat Ek Liefhet
Hy’s die Een wat ek liefhet in die more
Hy’s die Een wat ek liefhet in die aand
Hy’s die Een in die hawens skemer
Hy’s die Een in die middernag
Hy’s die wynstok ons is die loote
Hy’s die pottebakker ons is die klei
Tussen Hom en my kom daar nooit nooit weer ‘n skeidings muur
Hy’s die Een wat ek liefhet in die more
- Jona
Jona Jona gaan na Nineve
Jona Jona gaan na Nineve
Maar Jona wou toe nie
Want kyk die mense ken my nie hulle sal nie na my luister nie
Ek sal maar in ‘n boot wegry waar niemand my ooit weer sal kry
Na Tarsis vaar hy oor die see en nie na Nineve
O Jona Jona gaan na Nineve (Ek wil nie)
Jona Jona gaan na Nineve