Dirk van der Westhuizen все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Jy Weet Jy's HawtJy weet jy's hawt
Hawt
Jou lyfie lyk so fiks daai rokkie so luuks
Ek’s nie ‘n magician nie maar ek wys jou my tricks
Jou lippe teen myne en dit proe vir my soos nog
Speel ek nou die regte kaart hier gaan ons
Boom boom as ons dans op die beat
Shake shake as die son vir ons kyk
MosOns gaan mal mos, raak bietjie los mos, tot in die kosmos, kuier lekker tye en ons gaan bietjie bos mos
Maak nog ‘n vuur mos, yskoue bier mos, kuier lekker tye en ons bly in die sop
Raak ‘n bietjie mal in die kop
Dink jy ekke wil dit stop?
Iemand roep vir De Vos hy is weer los mos
Ons gaan kuier vanaand ons weet ons kan mos
‘n Klapsoen op die wang is lekker
Niemand kan hom gee soos ekke