Dewald Wasserfall все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
- As Jy Iemand Liefhet
Ek was al hier
Ek ken die reuk
Ek weet jy het soveel kere al
Van my vergeet
Dit was net jy
Nog altyd jy
Jy’s so diep hier in my ingekerf
Hoe kry jy dit reg?
- Jy Is Die Storm
Hou aan loop
Hou aan hoop
Hou aan glo
Daar’s iets daarbo
Hou aan voel
Hou aan gee
Moenie laat die vrees jou laat vergeet
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
- Jy Was Reg
Ek wou dit nie glo toe jy dit sê nie
Jou toelaat om met elke woord my mure met jou woorde af te breek
Ek kan net nie glo ek’t jou laat wag nie
Wat het my laat dink dat ek jou hart net so kon breek
En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie
Ek het soveel van myself op hierdie langpad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terugdraai
Maar ek wil nie altyd wen nie