Clamber Club feat. Francois Theron все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Die OlifantDie olifant loop so stadig stadig stadig
Die olifant plotter so stadig swaai sy slurp hoog in die lug
Hy swaai dit op
Hy swaai dit af
Hy swaai dit ooral rond
En vlap dit na die grond
Hy swaai dit op
Hy swaai dit af
Krokkie Die KrokodilKrokkie die krokodil hap hap terug
Krokkie die krokodil met die son op sy rug
Krokkie die krokodil hap hap strek
Met 'n lang wye ken en 'n groot bek
Krokkie die krokodil gly oor die grond
Krokkie die krok beweeg siertjies rond
Hy kruip weg in water en wag vir prooi tot later
Dan hap hap hy
Soos 'N SoldaatStaan reg op soldaat as jy marsjeer
Staan reg op soldaat as jy marsjeer
Kop om hoog ken opgelig skouers terug reg op rug
Staan reg op soldaat as jy marsjeer
Swaai jou arms soldaat as jy marsjeer
Lig daai bene ou meneer as jy masjeer
Kop om hoog ken opgelig skouers terug reg op rug
Staan reg op soldaat as jy marsjeer