Cathy Viljoen все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Hy LeefDie steen is weggerol
Maria staan en ween
Sy vra, waar is Hy heen?
Die engel sê, Hy is die Heer
Hy leef
Hy leef
Hy leef, Hy't opgestaan
Hy leef
Jesus Minnaar Van My SielJesus minnaar van my siel
Laat my aan U boesem bly
Wyl die vloed my wil verniel
Wyl die storms met my stry
Laat my Heiland by U skuil
Tot die storms eers bedaar
U kan my tog veilig bly
En my siel by U bewaar
My Best FriendI have found a precious friend
And Jesus is His name
He's the one the Bible tells us
Heals the blind, the sick, the lame
And since
I found this friend, I have never been the same
Oh, and all I wanna do
Is glorify His name
Sien Jy Wat Ek BedoelSien jy die son wat opkom in die oggend?
Sien jy die strale krans?
Kyk dan hoedat dit Sy weg deur die lug baan
Somtyds agter wolke weggeskans
Net soos die son word ons deur Hom benodig
Met elk van ons het Hy ‘n doel
Gaan sit en dink dan oor al hierdie dinge
Dan sien jy wat ek bedoel